Gent

Wow die week was crazy... but it was soooo goood!!! Een van die oom se skool vriendinne het kom kuier vanuit Quatar, Tannie Marlene en haar twee kinders. Ons was elke dag van die week iewers ander... die eerste dag was ons na Gent toe...
... die 4de grootste dorpie in Belgiee ook minder bekend, maar die greatste geskiedenis. Hierdie dorp het hul geboue deur die jare soooo mooi op gepas al die midievil tye se geboue staan nog... dis awesome!!!

Ons het begin by die Justisie kasteel wat nie eintlik oorspronklik is nie, maar nogsteeds cool is. Die crusaders het met die planne van die kasteel van Ierland af gekom, en hom hier kom bou. Dis vrek scary om te sien hoe min simpatie hul vir die mense gehad het in daai tyd, as jy iets verkeerd gedoen het moet jy betaal...
Na die kasteel het ons op die bootjies op die kanaal gery... daar het ons n volle verhaal gehad van die geskiedenis van al die geboue en waarvoor dit nou gebruik word ens, was sooo cool!! Ons het gelukkig n dakkie gehad op die bootjie, want hier in Belgiee kan mens al vier seisoene in een dag kry, so toe ons op die bootjie klim toe skyn die son en n rukkie later toe sneeu dit... crazy but its true!

Om ons dag in Gent af te sluit het ons deur die dorpie gaan stap... dit is soos in die boeke, dit is regtig soooo mooi, nie eers my fotos gaan die ware mooi kan wys nie, dis regtig iets wat mens self moet beleef! Oja en ons was in die Vleesmarkt (vleismark) dit was nogal gross... hulle hang die ham en goed so bo jou kop, hulle se dat hoe ouer dit is hoe ‘beter’ is die ham... ek dink natuurlik dis die grootste pot stront maar nou ja ...
To be continued...

Comments

Popular posts from this blog

Oi... Im back

Die naweek voor my biffday...

My fees in Le Paris...