I did it...!!
Ok so ek het my eerste Belgiese bier gedrink!!! Cheers op dit!
Moet se vir iemand wat nie bier drink nie was dit nogal lekker, ek het Kriek Mystic gehad, nou dit is die meer vrouliker bier om te drink, dit proe soos cherry! Baie na aan koeldrank... oh snap, kan n probleem raak later... hehe Sal maar moet watch vir daai bier pens!

Net so terloops... raai wie verjaar amper! Dis al wat ek se...
tata ...
Comments