Ek vra omverskoning omdat die blog bietjie laat is, maar hy kan dan nou sommer tel vir die week sn ook! Ons was die naweek na La Roche toe, dis n baie klein dorpie in die Ardenne. Die Ardenne is die gebied se naam, want daar is miljoene dennebome in rye daar, lyk baie soos Tzaneen met hulle bome! Was baie mooi daar ook n baie klein dorpie waar ons was, ons het daar na so n ou verweerde kasteel gaan kyk, baie nice gewees! Het by twee begrafplase gestop oppad daarheen, nogals random ne! Maar dit was regtig mooi, dit lyk soos die begrafplaas by Heanertsburg! Die fotos is al op die album vir die wat wil kyk! Kyk by http://picasaweb.google.com/tellavds/LaRoche2Feb jammer vir die datum op die kamera wat verkeerd is!! Verder was ons maar rustig die naweek, het sondag kerk toe gegaan en toe kom vingerbord speel en kos maak! Needless to say ek het die hele Bester gesin se gatte geskop met dit! Daarna het ons gaan ten pin bowling speel, en ek het dit ook amper gewen, ek wat die enigste een wat ...
Comments
Ek is bly jy kon die geleentheid he om soontoe toe gen en al daai dinge te kon beleef!!
Lief jou baie jong!!
Liefde, Carine