Another week bites the dust... of sal ek se ice!!
Damn dit was koud die week, het vanoggend weer n gevriesde kar gehad om meer te ry! Die vensters en alles was toe gevries, mens moet dan water oor alles gooi om die ys te ontdooi sodat mens darm net die deur ten minste kan oop maak! Die pad en alles is gevries, ek is so bang om te ry as dit so ek want ek sien al hoe slide ek teen die ander karre vas... Oom Piet se hy dink dit gaan sneeu die naweek! Ek hoop dit doen want dan gaan ons met die sneeuborde slide in die woud of iewers... gaan fun wees!!
Ek dink ek is uiteindelik besig om die bestuurdery en die rigting baas te raak, ek het gister op my eie Waterloo toe gery om my bankkaart te gaan haal, en dit nadat ek net eenkeer van tevore daar was saam die oom! In SA sou dit nou nie so great gewees het nie, want daar is alles goed gemerk en dis maklik om n plek te kry, maar hier is dit baie anders, mens moet omtrent rocket science verstaan net om te kan uitmaak wat hier aangaan.. no jokes!!
Die kinders se skool sluit more en hulle het so n karnavaal dingetjie aan en hulle moet n kostuum aantrek! Marche wil soos n sneeu heks/prinses aantrek en Pieter soos n kok/pirate/ruimtevaarder... ek dink nie hy weet self as wat hy wil gaan nie maar nou ja! Dink dit gaan nou nogal nice wees om te sien as wat die tweetjies nou gaan gaan!
Raai wat ek begin die 12de Februarie met my Nederlandse klasse... sien nogal baie uit, want dan kan ek ook die mense meer verstaan en hulle antwoord in hulle eie taal!! Ik ben baie blij... dit se net ek is baie bly...
Oja so terloops die kaartjies en alles is nou gebook vir Rome, so dit is official ek gaan die beste 21st ooit he!!! Ons vlieg die 7de die aand en kom sondag die 10de terug! As daar enige iemand is met voorstelle van "must see" plekke in Rome, laat weet ma seblief!
Ek het die fotos van Leuven toe ook op die web album gesit die link is: http://picasaweb.google.com/tellavds/Leuven26Jan
Sal laat weet as ek nuwe fotos opsit!
Goed dan tot later...

Comments